Physical Address                                                Office Tell: 016 976 7887
Collins Street 3                                                           Fax:  086 511 3282
Office 1                                            
Sasolburg
1947

24 Hour Emergency numbers
016 976 7887

 

One Thought to “Contact Us”

  1. Norman Muller

    Ek wil net baie graag vir Elsabé Venter van harte bedank vir haar hulp op die 21/01/2014 te Emfuleni Medi Clinic, to sy my seun sonder om te aarsel suurstof gaan gee het in die ambulaans, terwyl die ontvangs weier om hom op te neem na a by steek vaarvoor hy hieper alergies is, en nadat Cormed klaar gereël het. Ek was vir 18 jaar by die Medshield skema, betaal elke maand R6300.00 en dan weier hulle om te betaal as enige behandeling by Emfuleni Medi Clinic gedoen word, dit het my n jaar geneem om R21000.00 uit hulle te kry vir tandheelkundige behandeling vir my twee klein dogtertjies Feb 2013 waar voor hulle toelatings nommers gegee het. Toe bedank ek die skema Des 2013, toe vind die bysteek delema plaas gister .Dit kos my n oorbetaaling doen van R12000.00 gisteraand voordat my seun 8jaar oud opgeneem word. Nou skuld Emfuleni Medi Clinic my die geld wat oorgebly het, nou weier hulle om dit terug te betaal want Medshield skuld hulle toevallig nog geld.

Comments are closed.